Bobby vanJaarsveld
Bobby was op 06 Maart 1987 gebore, en is die middelkind van 3 kinders. Hy het sy professionele sangloopbaan aan die einde van sy Graad 11 skooljaar begin toe hy sy eerste platekontrak aangebied was.
2006
Beste Nuweling
2010
Beste Afrikaanse Liedjie: Spieëltjie
Beste Afrikaanse Kontemporêre Album: Net Vir Jou
2011
Mees Gewilde Manlike Kunstenaar
2012
Mees Gewilde Manlike Kunstenaar
2013
Album van die Jaar – Wat Geld Nie Kan Koop Nie
Musiekvideo van die Jaar – ‘n Vrou Wil Dit Hoor
Liedjie van die Jaar – ‘n Vrou Wil Dit Hoor
2014
Liedjie van die Jaar
2015
Musiekvideo van die jaar: Een vir Een
Liedjie van die jaar: My Alles
Pop/Sokkie/Dans album van die jaar: Maak ’n Wens
2012
Liedjie van die Jaar: Kan Ek Met Jou Praat
2013
Beste Musiekvideo: ‘n Vrou Wil Dit Hoor
Beste Manlike Kontemporêre Album:
Wat Geld Nie Kan Koop Nie
Manlike Kunstenaar van die Jaar
Liedjie van die Jaar: ‘n Vrou Wil Dit Hoor
2014
Beste Musiekvideo – EENS IN ‘N LEEFTYD met Riana Nel
2015
Pop Album van die Jaar – MAAK ‘N WENS
Manlike Kunstenaar van die Jaar
Album van die Jaar – MAAK ‘N WENS
2010 KykNet DKNT
Gunsteling Kunstenaar vir 2009
2010 SAMA Toekennings
Beste Afrikaanse Kontemporêre Album: Net Vir Jou
2010 Vonk Toekennings
Beste Manlike Kunstenaar
Beste Afrikaanse Kontemporêre Album: Net vir jou
Beste Oorspronklike Liedjieskrywer
Beste Afrikaanse Liedjie: Spieëltjie
2011 MK Toekennings
Beste Solo Album: Net Vir Jou
Beste Kontemporêre Liedjie: Spieëltjie
2011 Jacaranda 94.2 Toekennings
Wenner van plaaslike kompetisie op radiostasie: ‘World Cup of Music’
2011 Cosmopolitan Sexiest Man
2012 90.6 FM Stereo Toekennings
Top 15 Kunstenaar